Tag Archives: Wedding photographers

Engagement: Drs Farina Hoosen & Niklo Staggie

Engagement: Drs Farina Hoosen & Niklo Staggie, 15 June 2019

Engagement: Drs Farina Hoosen & Niklo Staggie at Emoya Hotel & Spa.
Thank you for making us part of this very special occasion. What a beautiful, wonderful engagement of two loving hearts making a promise to be in love forever! Congratulations again Farinha Hoosen & Niklo Pedro Staggie! And as you start this new journey together in your life, let it be fantastic, unbelievable and unforgettable.

Continue reading Engagement: Drs Farina Hoosen & Niklo Staggie

Troudag: Zelda & Christiaan Nel, 6 April 2019

Troudag: Zelda & Christiaan Nel, 6 April 2019

Troudag Zelda & Christiaan Nel: Baie geluk weereens met jul troudag! Die Here het vandag Sy hemelse confetti oor jul uitgestrooi, roosblare vir liefde, vrede en geluk vir ewig en altyd! Zelda, jy het soos ‘n koningin gelyk en jou Christiaan het net so uniek en uitgevat gelyk. Julle straal van geluk!

Continue reading Troudag: Zelda & Christiaan Nel, 6 April 2019

Wedding photoshoot Vicky Fourie & André Grobler

Wedding photoshoot Vicky Fourie & André Grobler

30/03/2019

Jul mooi klein intieme seremonie by die rivier waar julle jul beloftes vir mekaar en voor God afgelê het, sal my lank bybly. Dit was so ‘n mooi treffende boodskap en seremonie Henk Burger! Weereens baie geluk, Mnr en Mev Grobler. Julle het ongelooflik mooi gelyk en behoorlik gestraal van geluk!

Continue reading Wedding photoshoot Vicky Fourie & André Grobler

Stellenbosch Wedding photoshoot Engela & Hanno

Stellenbosch Wedding photoshoot Engela Verreynne & Hanno Prinsloo 21 March 2019

Stellenbosch Western Cape
‘n Huweliksdag is ‘n dag vol beloftes en trou, ‘n dag van drome wat bewaarheid word.
Jul groot droom het waar geword!

Continue reading Stellenbosch Wedding photoshoot Engela & Hanno

Wedding photoshoot Marelize & Marcel

Wedding photoshoot Marelize & Marcel 9 Maart 2019

Ons het die voorreg gehad om Marelize Du Toit & Marcel Doubell van Petrusburg se troue vandag vir ewig vas te lê by die pragtige Leopards & Lace in Bloemfontein. Weereens baie geluk met hierdie gelukkige dag! Mag dit die begin wees van baie geseënde en wonderlike jare saam.

Continue reading Wedding photoshoot Marelize & Marcel