What Our Clients Say:
More reviews
“Die fotosessie was baie lekker! Baie dankie Tannie, ons foto’s is absoluut pragtig!” – Francelle Jordaan
– Matric Farewell Francelle Jordaan
“Baie dankie vir die pragtige foto’s, ons waardeer dit vreeslik.” – Risna Opperman
– Opperman Family photoshoot
“Ons is so happy!Bitter baie dankie! Jul kon miracles regkry met ons besige kleinding.” – Julian & Madeleine Koller
– Family shoot Madeleine, Julian & Annabelle Koller
“Baie dankie Corne en Kelvin… Die foto’s is net onbeskryflik mooi…!!! Julle was bereid om ons vinnig te kon help…ek is julle ewig dankbaar x Erin en Ernie het die shoot vreeslik geniet xx
Dal julle verseker weer gebruik xx
Top werk en die beste xx” – Deirdre Maud van Zyl
– Matric Farewell Erin van Zyl
“Ons foto’s is stunning! Hoe bevoorreg is ons nie. Baie baie dankie!” – Roan & Nadine Landman
– Wedding Nadine & Roan Landman
“Sjoe ek love die foto’s! Dit lyk regtig awesome!” – Devon Gouws
– Matric Farewell Devon Gouws
“A warm thank you for making the photo session as easy breeze, an amazing experience, unforgettable time. See you on the BIG day” – Juani Meyer
– Engagement shoot Juani Meyer & Leon Thom
“Dit is stunning verby! Nogmals baie baie baaaaaaaaaaie dankie!” – Zuné & Teagan Ferns
– Mom & Daughter Shoot Zuné & Teagan Ferns
“Ek wil vir Corne & Kelvin baie dankie se.
Hulle het elke oomblik van my babyshower so mooi vasgevang. Elke lekker lag of spesiale oomblik het hulle vasgevang.
Veseker die beste diens en vriendelikste mense. Hulle doen hulle werk met n passie.” – Marizel van Dyk
– Baby Shower Mommy to be: Marizel van Dyk
“Wow!!! Ons foto’s is stunning verby baie baie dankie!” – Jané & Marco Maritz
– Family shoot of Jané, Marco & their baby boy Janco Maritz
“Wow! Our photos are stunning! Thank you so much!” – The Ratcliffs
– Ratcliff Family Photoshoot
“Professionele foto’s van eiendom maak ń impak. Baie dankie vir die mooi foto’s, ekstra tyd en moeite ingesit.” – Relyne van Schalkwyk
– Real Estate Photography, Pellissier
“Baie dankie vir die pragtige professionele foto’s. Dit maak ń groot verskil. My klient is ook baie tevrede.” – Relyne van Schalkwyk
– Real Estate Photography, Rayton
“Baie baie nice, dankie Corné vir al jou hulp, geduld en vriendelikheid en dat jy my so gemaklik laat voel het. Bitter mooi foto’s!” – Amanda van Litsenborg
LejitLekker Restaurant
– Restaurant Owner Portrait Amanda van Litsenborg
“Dankie Tannie en Oom! Ons foto’s is baie mooi! Ons is so opgewonde.” – GC & Lumé
– Couple photoshoot GC du Toit & Lumé Bender
“Hello tannie, ons wil net weer baie baie dankie se vir die foto’s ons is mal daaroor!” – Janco & Jenny
– Couple Photoshoot Janco Dreyer & Jenny
“Baie dankie die foto’s is pragtig. Uitstekende fotografie! Julle is die beste!” – Martie Harmse
“Dankie Tannie vir die foto’s! Jissie, dit lyk so mooi! Ek is so tevrede!” – Zandri Harmse
– Birthday Photoshoot Zandri Harmse
“Verseker is julle die beste fotograwe! Baie baie dankie vir die mooi foto’s en dat julle my so op my gemak laat voel het!”
– Gherda Wilson
– Portraiture Gherda Wilson
“Ek is absoluut mal oor my foto’s! Baie baie dankie vir al jul moeite.”
– Jaun-Marie Vermeulen
– Horse and Owner Photoshoot Jaun-Marie Vermeulen
“You can make everything look exquisite.”
– Risna Opperman Owner Urth Lifestyle Farm
– Urth Lifestyle Farm Commercial Shoot
“Baie baie dankie vir nog ń stunning fotosessie om my besigheid te bemark. Julle bring die beste uit my uit en het net ń oog vir die regte tipe foto’s. Ek is so happy met alles.
Baie dankie vir jul puik diens!”
– Esmarelda Smit
– Esmarelda Smit Hair, Make-up & Nails
“Ek is mal oor my foto’s, dis so mooi! Baie baie dankie vir al jul ekstra moeite.”
– Khaila Rhélemoe
– Actress & Singer Portfolio: Khaila Rhélemoe
Everybody loves our photos! Thanks so much! You guys done such an excellent job and once again I can’t choose what to print!
– Michele & Vernon Ratcliff
– Maternity Photos Michele Ratcliff
“Baie dankie, ons foto’s is vreeslik baie mooi! Baie baie dankie!” – Sarita & CJ Weydeman
– Sarita & CJ Weydeman Wedding Photoshoot
“Baie baie vir die mooi foto’s!”
– Engagement Photoshoot: Sarita Pienaar & CJ Weideman
“Your photography skills are amazing! Your photos are absolutely beautiful! Thank you so much! It was great working with you!”
– Filmstar Anlia van Rensburg Photoshoot
“Baie dankie Tannie en Oom, ons is so happy met ons foto’s, baie baie dankie, dis pragtig!”
– Couple: Ane Els & Ebert Wohlits
“Wat ń ongelooflike lekker ervaring om ń newborn shoot by julle te doen. Julle het ons en ons baba so ontspanne laat voel. Die foto’s is pragtig dankie! Ons sien al klaar uit na die volgende een.”
– Baby Likha Photoshoot
“Baie, baie dankie vir die ongelooflikste mooi foto’s! Ek is jou ewig dankbaar! Jy’s ‘n ster Corné! Jy gaan uit jou pad om te help. Dankie vir al jou moeite met al die reelings met my Ma se vooraf foto’s ook. Jy en Kelvin doen ongelooflike goeie werk!” – Organiser Karien Venter (Auntie Susan’s daugter)
– 90th Birthday Celebration: Susan Penning
“What a team! Kelné Photography is so helpfull, skilled and truly worked to bring out the best in everyone! We had such a special and memorable couple shoot in Cape Town, a family photoshoot at Gariep Dam and they captured BEAUTIFUL moments! I also love my model photos you took at Bloubergstrand! Thank you so much!”
– Couples photoshoot: Anlia van Rensburg & Nathan Barris
“Ek sal Kelne Photography aanbeveel vir enige iemand se fotos. Beste fotograwe en definitief die twee wonderlike mense wat ek nog ontmoet het….”
– Wedding: Alicia Pottas & Armand Benecke, 8 February 2020
“Ons is meer as happy! Ons het nie woorde nie! Baie baie dankie vir ons pragtige foto’s!”
– Wedding: Thian & Jorika Swanepoel 18 January 2020
“Baie baie dankie dit is SO mooi, ons is so exited oor ons mooi foto’s!”
– Madeleine & Stefan Fourie 6 January 2020
Kelvin & Corné,
Baie BAIE dankie vir Maandagaand se familie shoot.
Julle bly my verras, en as ek impress was met julle in Bfn, het julle my weggeblaas die keer!Almal het die sessie so geniet; dit was amper soos ʼn “pamperlang” sessie vir ons.
Julle is regtig GOED!Sien hieronder onderskeidelik my sus se boodskap en toe my ma s’n daai selfde aand (nadat almal alreeds wou weet waar kom ek aan julle?, want julle is so oulik) …
Baie dankie vir n heerlike . Ons het dit vreeslik geniet. Kan nie wag om te sien!!!
“Die familie fotosessie was regtig oulik en julle maak dat mens nie gespanne is nie, baie dankie weereens Kelné Fotografie!”
– Marisa & Hendrik Venter Family Photoshoot
Baie dankie Kelvin & Corné vir ons foto’s, dit is absoluut stunning! Ons is mal daaroor!
– Graduation: Drs Chrisna & Tinus Krügel 11 December 2019
Baie baie dankie dat julle ons dag so spesiaal gemaak het en deel was van al die reelings. Ons foto’s is SO mooi, baie baie dankie!
– Engagement: Lisa Koen & Andries Loots 21 December 2019
Thank you SO much for our stunning photos! We love them!
– Engagement: Danika Prinsloo & Matthew Fish 24 Nov 2019
Baie dankie vir ons pragtige foto’s en vir al julle moeite! Julle is dierbare mense. Mag julle net nog groter hoogtes bereik!
– Engagement: Nadine van Dalen & Roan Landman 28 Oct 2019
Ag ek kyk sommer nou weer na al die foto’s en wil net alweer dankie sê dat julle dit SO mooi vasgevang het. Mag julle aanhou om nuwe hoogtes te bereik!!
– Engagement: Jorika van Wyk & Thian Swanepoel
Ek is MEER as happy so baie dankie die foto’s is BEAUTIFUL. – Sarita Pienaar
Sarita and their baby-girl Leahne! Pictures are pause buttons in life – accumulate as many as possible. MLP
Corné your work is absolutely stunning!
– Mommy Baby Photoshoot
“Corné … It’s fantastic, wow, how the photos all came out wow wow but it is the photographer that does the magic!
The photos are awesome! You made it very difficult for me to choose which ones I’m going to print for my photo wall’cos they’re all are wow Thank you SO much!”
Ratcliff family photo session
“Soooo baie dankie tannie, ons foto’s is BAIE mooi! Baie dankie vir die tyd wat tannie-hulle afgestaan het om my dag ekstra spesiaal te maak!” – Joné Liebenberg
– Fichardtpark Matriekafskeid Joné & Anro
“Die foto’s is ongelooflik mooi! Baie baie dankie, ons kan nie ophou daarna kyk nie!” – Michael & Elrita Hetzel
Elrita Hetzel’s 50th Birthday Party
What Steve Castings said: “Thanks for the stunning shots!”
Award Winning Photographer Day with Steve Castings
“Thank you for all your help, it was a great experience! The pictures look amazing!” – Farina & Niklo
Engagement: Drs Farina Hoosen & Niklo Staggie
“Die foto’s is stunning! Ons fone word warm geWhattsapp en gebel met komplimente!Nogmaals dankie aan julle!” – Zelda & Christiaan Nel
Troudag: Zelda & Christiaan Nel, 6 April 2019
“Wow, dit is verskriklik verskriklik mooi! Stunning, stunning! Dankie ook vir al jul ekstra moeite! Ons kry soveel komplimente oor ons mooi foto’s! Verskriklik baie dankie!” – Vicky & André Grobler
Wedding photoshoot Vicky Fourie & André Grobler
“Terwyl ek en Engela nou lekker vir die see sit en kyk by storms rivier mond wil ons sommer net weereens vir julle baie dankie sê vir die pragtige en professionele manier wat julle ons troue hanteer het. Julle het dit baie maklik gemaak en ons onder geen stres geplaas nie. Die gaste het ook kommentaar gelewer op hoe professioneel julle was en hoe julle foto’s geneem het sonder om te hinder. Baie dankie vir ons mooi foto’s! Ons is baie baie happy daarmee, komende van ń fotograaf myself.” – Hanno Prinsloo
Stellenbosch Wedding photoshoot Engela & Hanno 21 March 2019
“Corné & Kelvin – Thank you for everything to both of you… You have captured every moment of this incredible journey – baby shower, maternity shoot, new born baby shoot … you guys are truly the best in your field and I am sure the whole of Bloem knows that… xxx” – Tammy & Ruan
Newborn Baby Photoshoot Tammy & Ruan
“Ons het nie woorde nie, verskriklik dankie, ons troufoto’s is só mooi! Baie baie dankie!” – Marelize & Marcel
Wedding Photoshoot Marelize & Marcel 9 March 2019
“Was so moeilik om my 10 gunstelinge te kies vir vergrotings!
Corné & Kelvin, dis die pragtigste foto’s! Ek en Marcel is mal oor hulle! Ons kan nie wag vir ons troufoto’s!”Julle het ons so goed laat voel en gemaklik laat voel voor die Kamera. Julle mag maar! Baie dankie vir alles julle is rerig die beste! – Marelize
Pre-wedding Photoshoot Marelize & Marcel 17 February 2019
“Baie dankie vir die mooi foto’s! Ons is totaal verlief op die foto’s! Baie dankie, ons waardeer dit so baie.” – Chris-marie & Tiaan
Chris-marie & Tiaan, Troudag ~The Willows, Bloemfontein ~ 9 Februarie 2019
“Baie dankie vir alles, vir al jul moeite! Ons is verlief op ons pragtige foto’s!” – Tammy & Ruan
Maternity Tammy & Ruan
“Die foto’s het stunning gekom! Sooooo opgewonde! Baie baie dankie!” – Zelda Prinsloo
Pre-wedding Photoshoot Zelda Prinsloo & Christiaan Nel
Corné and Kelvin recently did our engagement
shoot and are booked to do our Wedding photos in March.We were delighted with our engagement photos and I am sure we will get the very best weddings pics.
They were friendly and professional and use very good equipment.
Having worked as a wedding photographer myself for many years I am more than happy to recommend them and to have them take my own wedding pics.
Keep up the good work guys. – Hanno
Hanno & Engela Engagement Photoshoot
I had so much fun working with Corne and Kelvin. They have talent and there passion for photography is inspiring. Great to work with them. – Natascha Oosthuizen
Lifestyle Model Natascha Oosthuizen
“Baie baie dankie, ons is baie tevrede, die foto’s is baie mooi!” – Leonet Steinmann
Gradeplegtigheid Leonet & Kyla, UOVS, BFN
Corné van der Walt, jy is ongelooflik!!!!!!!! Baie baie dankie vir jou tyd en moeite … Jissou, dit was ‘n diep lekker aand! Lanklaas so baie vir en saam my hartsmense gelag
Bitter lief vir elkeen van julle
– Tammy van AswegenCorné van der Walt JY IS EEN AWESOME FOTOFRAAF!!! Jy weet net hoe om die greatste memories to capture. Dankie, dankie, dankie
– Adele Van AswegenEk het nog nooit so mooi gelyk op n foto nie… hahaha
– Claire CombrinkMooiste mooi fotos. So baie smiles!!! I love it!!!
– Zandré EarlyCorné van der Walt what stunning Photos, and Tammy van Aswegen is glowing!!!
Thank you all for a wonderful evening.
-Shahlene PerumalMooiste fotos xxx
– Louise Joubert
Baby Shower – Tammy van Aswegen se Ooievaarstee
Hello WOW!!!! Dis soooooooo mooi!!!
Baie baie dankie vir al julle moeite. Ek dink nie ek het al ooit sulke mooi fototjies gesien nie – Tharin GroblerDankie baie Corne, Kelvin vir die fotos. Dit was n amazing ervaring en doen dit enige tyd weer. Julle is baie goed in wat julle doen. Ons is baie tevrede. – Wejaen Viljoen
Couple Photoshoot with Tharin Grobler & Wejaen Viljoen
So stil-stil verrig jy so n pragtige stylvolle taak Corné! Baie dankie vir n heerlike aand, met die mooiste foto herinneringe! – Chrisna Behan Boshoff
Ahh, Thank you Corne, also for all your enthusiasm & commitment always, in everything you do.- Lynne Palmer
BMW Motorcycle Club Inland Year End Function
I highly recommend Kelné Photography, we recently made use of their services to da a family shoot and we were extremely happy with the final photos – Johan Jacobs
Familie Fotosessie – Jacobs Family
Hi Corné & Kelvin oh wow!!! The photos are so awesome! We love them! Thank you so so much! This is so exciting. – Keyser Family
Cosplay Family Photo Shoot – Keyser Family
My gunstelinge! Baieeeeeee dankie Kelne Photography vir stunning pics
Baie dankie vir nog n stunning shoot. Jul werk is uitstekend, jul is baie professioneel, jul doen wat jul belowe, buig julself agteroor vir n klient se behoeftes, en was die shoot een groot fees! Ek sal jul 200% aanbeveel vir enige iemand! – Amoré Odendaal
Odendaal Familie Fotosessie, 27 Oktober 2018
Verskriklik dankie julle, dis stunning en julle is die beste wat Daar is!!
Engagement Photoshoot: Vicky Du Plessis & André Grobler
Truly very talented and professional photographers. They made me feel and look like a celebrity… Thank you so much for making me feel and look so amazing xxx
A Lady and Her Yamaha Motorcycle – Maria Preller Venter | 28 October 2018
“Baie dankie, ons lóve die foto’s! Dit was nie net ń fotosessie nie, lekker lagterapie ook! Baie dankie vir jul goeie diens!” – Lizandia Smith
“Die foto’s is vrek mooi, baie dankie vir julle! Ons hou van elke een en wens ons het julle al geken met ons troue.” – Eugene Smith
Wedding Anniversary Photoshoot, Lizandia & Eugene Smith | 6 October 2018
“Baie dankie vir die pragtige foto’s! Dit is regtig baie mooi.” – Corné Killian
“Hi Tannie ek wou net weer dankie sê, ek kry regtig baie komplimente op die matriekafskeid foto’s Tannie. Baie baie dankie weereens. Groete” – Ebert Wohlits
Grey Matric Farewell – Ebert Wohlitz | 28 September 2018
Excellent fotos! Recommend 100%!!!!!
Rièlle Vorster Matric Farewell Oranje Meisie Skool | 27 September 2018
Ek sal julle definitief aanbeveel. Julle laat mens so gemaklik voel maak dit lekker vir n mens met musiek in agtergrond. Geniet dit so dat mens van kamera vergeet. Julle soveel idees en neem mooiste fotos. Jul neem fotos wat sommer deur jou siel kyk …julle kan mar rerag en sal aanbeveel vir enige iemand.
Kwaliteit fotos kwaliteit diens.
Modelling Portfolio Esmarelda Smit | 24 September 2018
Corne en Kevin maak so foto sessie baie pret. Hulle maak dit baie spesiaal , is baie professioneel en laat lekker herinneringe na.
Familie Fotosessie | 22 September 2018
Dit is ongelooflik mooi foto’s! Baie dankie, ons waardeer dit opreg
Wedding photo shoot Wilmie & Charl Venter
Wow. Baie baie dankie die foto’s is regtig amazing! Sit ek nou hier en pik n traan. Al weer heheheh. Ek moet se julle is amazing en neem bitter baie mooi fotos. Baie baie dankie! Ons is in ekstase!
Wedding photo shoot Rynerie & Dolf Botha
Baie dankie dit is verskriklik mooi en het al ons verwagtinge oortref! Verskriklik baie dankie vir die foto’s.
Steinmann Family Photoshoot
Dit lyk báie mooi en ons kan nie wag vir die res nie!! Baie dankie vir al jul moeite, ons waardeer dit baie.
Engagement Photoshoot Jacques Diener & Celeste van Aardt
Nog n shoot n jaar later en ek kan nie genoeg dankie se nie! Ons foto’s is stunning verby! Julle neem sulke special foto’s en mens kan gemaklik wees saam julle! Julle is maar net die beste!!!! – Zuné Ferns
Mom & Daughter Photoshoot
Zuné & Teagan Ferns
“Baie dankie vir al jul hulp. Dit was my eerste fotosessie ooit. Julle het my baie op my gemak laat voel. Baie dankie vir mooi goeie kwaliteit foto’s.”
Fitness Shoot: Pieter Janse van Rensburg
“Love Love Love die foto’s! Baie baie dankie!” – Rynerie Janse van Rensburg
“Ons is in ekstrase oor ons foto’s, dis WoW! Ons kan nie genoeg dankie sê nie. Ons kry ook baie komplimente oor ons foto’s, baie baie dankie” – Dolf Botha
Pre-wedding Photoshoot: Rynerie & Dolf
Hierdie foto’s is sooooo ongelooflik mooi. Kelné photography…..julle verras ons oor en oor.
Dankie vir die mooiste fotos.
Grey Ball July 2018 Photoshoot – Melita Els
Baie dankie Corné van der Walt vir die stunning photoshoot!
Grey Ball July 2018 Photoshoot – Corne Killian
Guy Conry:
“Cornè and Kelvin, thank you both for the stunning photos! High quality and super professional, thank you so much.” July 2018Adele van Aswegen:
“Love your work and professionalism, Kelnè Photography!
– The Studio Fun & Fitness
Wow, thank you so much. Your photos are amazing! Your professionalism and kindness is right up there. I would highly recommend you!
– Sean & Chantel Koller
Kelné Photography is uitstekend, ek sal hul enige tyd aanbeveel. Hulle laat mens altyd op jou gemak voel. Baie professioneel. Soveel pret en plesier. Ek is mal oor my foto’s, Corné en Kelvin se foto’s is stunning!
– Vicky Fourie du Plessis
I cannot wait for my upcoming photoshoot with Kelné Photography!
Corné and Kelvin are amazing people and simply outstanding photographers, – whether it’s a Model Portfolio, Wedding, Family or Adventurous Photoshoot.
Contact:
Corné 082 775 7539
or
Kelvin 082 555 5608
for your booking.
– Ané Els | Model Ambassador Kelné Photography
Hierdie is ons persoonlike gunstelinge, baie dankie Kelné Photography vir die stunning pics en vir jul moeites, omgee harte en harde werk.
– Amoré Odendaal & Zander Odendaal
Corné and Kelvin is simply amazing, they capture every moment to last for a lifetime. They are more than photographers. They really do care. During my graduation and previous other photo shoots they offered endless support, advice and guidance. Nothing ever is too much trouble for them. Every time they make you feel so at ease and comfortable in front of the camera. These two are a killer combination, excellent photographers. What I love the most about Kelné photography is the tons of ideas they have for every photo shoot and how beautiful their photos are! Their passion for photography can be sensed from a mile away. If you are thinking about booking them, just do it. It’s worth every cent.
– Ansunel Schutte
Ons foto’s is beyond beautiful, baie baie dankie!
– Kobie van Aswegen
Kelnè Photographers (Cornè van der Walt and Kelvin Joseph) is an exceptionally talented photography couple, they are unique artists and very organized. Their methodology allow for plenty of room for artistic freedom and they have natural gift for translating the story and themes into beautiful shots for the capturing of the most magnificent, visual display of memories. Corné and Kelvin also have tons of fantastic ideas with extensive technical knowledge.
Kelnè Photographers will not disappoint and are professional in producing simply amazing photos. They are highly recommended.-Graduation | Col Roelof Schutte June 2018
“Julle het ons van dag een of op ons gemak laat voel. Baie dankie, ons is mal oor ons foto’s en kry ook baie komplimente daaroor”
– Lily & Tertius Erasmus, Port Edward
“Dit was ń baie lekker dag, beste fotograwe ooit! Bespreking was al verlede jaar gemaak en Corné het kort-kort met my gesêls, ek het gevoel soos haar enigste klient. Het ook baie lekker gelag, baie dankie!”
– Eugene & Lizandia Smith
“Ons is baie tevrede met ons foto’s, baie dankie en kry baie komplimente oor die foto’s ook!”
– Johan & Magda Erasmus
Corné & Kelvin van Kelné Photograhy
Julle is die twee MOST AMAZING mense, wat ek nog ooit ontmoet het. Dankie vir die groot bederf….
Julle sorg dat ek memories het vir altyd!
Dankie vir al jul liefde …. Ook dat jul ons kom bederf het in my huis……sonder studio ligte of enige van wat fotograwe doen.
Dankie dankie!Dankie vir al jul geduld met die rolstoel en al. You add to our lives!– Melita Els & Family
Hallo Kelvin & Corné! Graag wil
ek jul bedank vir die mees ongelooflikste ervaring. Jul het daarin geslaag om die gesin te laat lag en sommer net pret te hê sonder om jul professionaliteit prys te gee. Die kwaliteit en werk gelewer is van die beste wat ek in persoon ooit ervaar het. Gebruik my en my gesin enige tyd as verwysing asb! Glo dat daar nog baie mense sal strewe om n sessie by Kelné Photography te ervaar. Groete en liefde, Jaco Meyer & gesin– Family Photoshoot in Worcester
Die foto’s is stunning! Baie dankie! Ons het baie fun gehad. Julle is wonderlik.”
– Tanita Pietersen & Fred Norval– Pre-wedding Shoot: Fred Norval & Tanita Pietersen
Wow Corné van der Walt en Kelvin Joseph dis STUNNING foto’s!!!!!Baie baie dankie vir hierdie kosbare fotos. Jul is fotograwe van die hoogste gehalte denkbaar!
– Petro Grobbelaar
Jul het die mooi in my uitgebring vir almal om te sien en in jul lens vasgevang, dankie die foto’s is oortreflik!
– Maureen Oosthuizen
Thanks again for capturing our most beautiful day! You help us keep the memories alive! Keep up the good work.
– Piet Steyn & Karin Strauss
Words are not merely enough to describe this moment that was captured by Corné van der Walt Kelvin Joseph #kelnéphotograpy thank you so very much! #Nursingformal #last one
– Ansunel Schutte
“As ma en seun wil ons net baie dankie sé vir Corné en Kelvin. Dit was n wonderlike avontuur vir my en Jayden en die fotos is ongelooflik mooi, alles is so perfek, baie dankie jul, ek sal julle twee aan enige iemand voorstel om hul foto’s af te neem.”
– Colette le Roux, Mother and Son Portrait, 2017
Corné and Kelvin work well together to give you a professional experience during the photo shoot. I have never felt more comfortable around a photographer before. They truly create an artistic atmosphere in which you can express who you are. Their photos reflect upon your personality and are of the highest standard. Thank you for the wonderful experience. I will remember my farewell with fondness every time I look at these exceptional photographs.
– Chantelle Croucamp, Eunice Matric Farewell, 2017
They truly love what they do and always find a way to make you look good and have fun
– Jennifer Scholtz Horse Trainer photo portrait, 10 Sep 2017
Kelvin en Corné
Dit was ‘n wonderlike geleentheid om deur julle afgeneem te word. Julle is uiters profesioneel maar slaag terselfderteid daarin om mens op jou gemak te laat voel en weet net hoe om die beste van ‘n foto te maak. Baie dankie!– Carel en Marie Malherbe Couples portrait
Just have to praise the way these two photographers went above and beyond to capture Dandré’s special day. We had so much fun getting our pictures taken by Corné and Kelvin from Kelné Photography. They are very professional, creative, talented, very reasonable, and so easy to work with. The pictures were sent to us almost immediately after the photo shoot. They all turned out beautifully! You will absolutely love your experience with them. Would definitely work with Kelné Photography again in the future and I recommend them for anyone!
– Marinda Koetzee Matric Farewell Portrait, Dandré Koetzee
Vanaf ń Grey skolier, Brendan Rudman se Ma, Matilda Rudman:
“Jul foto’s is pragtig! Ons het veral gehou van die foto’s by die skool geneem, by Grey se Tuckshop waar die kinders formeel en informeel ge”pose” het. ALMAL was mál daaroor. Jul foto’s is pragtig”.– Matilda Rudman
“Thank you Corné van der Walt and Kelvin Joseph for a fun filled day and making me feel so special! <3 Best photographers by far! Such warm heartedly and spontaneous people who follows their passion! Thank you for your professionalism and the passion you put into your work!”
– Fashion Portrait Melissa Wessels – 19 August 2017
“Soveel special moments en life time memories vasgevang in pragtige foto’s. Julle is awesome en doen soveel moeite. Mens voel tuis en gemaklik. Selfs Teagan het dit geniet. Ons foto’s is pragtig verby. Kan nie genoeg dankie sê nie. Julle is die beste en ek sal julle beslis vir enige iemand aanbeveel… vir enige geleentheid. Julle is ‘n pragtige paartjie met soveel passie vir foto’s!! BAIE DANKIE!!!!”
– Zuné Ferns, Mother and Daughter Portrait
“Baie dankie Kelvin en Corne vir pragtige swangerskap fotos. Dit is baie spesiaal!!!!”
– Lezelle Josling Viljoen Maternity shoot
My heel eerste fotosessie en dit ‘n boudoir… Kelvin Joseph en Corné van der Walt baie baie dankie dat ek nie vir een oomblik ongemaklik of exposed gevoel het nie… Julle is ONGELOOFLIK goed en ek het dit vreeslik geniet! Ek sal regtig vir ENIGE girl aanbeveel om ‘n sessie by julle te book as ‘n geskenkie of sommer net vir die fun! … Julle is amazing en ek bewonder julle oog vir kuns… xxx
“Twee ongelooflike talentvolle mense met die mooiste harte en die beste sin vir humor! Eerste shoot van my lewe en ek is sommer reg vir nog een! Op my gemak en soos ‘n supermodel gevoel… ! … Julle is ONGELOOFLIK! xxx”
– Tammy van Aswegen, Fashion model shoot 6 Aug 2017
“We will rate Kelné Photography (Kelvin & Corné) 6 out of 5!
You are amazing and will definitely recommend Corné and Kelvin for any wedding shoot! Thank you so much for our stunning pictures and helping us to make our day unforgettable.”– André & Karla Pretorius, Wedding 22 July 2017
“Dankie Corné en Kelvin, Julle is ongelooflik!!! Ons het soveel fun gehad, op ons gemak gevoel en sal dit definitief weer doen… In die Somer. Julle is stunning!!”
– Vicky Du Plessis
“No words can describe the appreciation and gratitude I have towards these amazing photographers. I enjoyed being in their company, they made me feel comfortable an at ease. I will definitely recommend them to anyone.”
– Ashley Murley
“Was such an amazing experience, I enjoyed every minute of it. They were very professional and full of ideas. I would suggest these two photographers to anyone.”
– Ansunel Schutte
“Jul twee het ons spesiale dag vervolmaak deur jul pragtige en sielvolle foto’s. Jul kon met elke foto die essens van ons emosies vasgryp en dit verewig op film – min mense kry dit reg! Jul is gevul moet soveel sonskyn en dit het ons baie op ons gemaak gestel wat net eenvoudig “awesome” was. Baie dankie julle.”
– Dawie en Magda Burger
“Ek’s mal oor ons foto’s! Was ‘n baie spesiale dag en twee besonderse mense wat vir ons geneem het. Kelnè Photography, julle het ‘n stunning job gedoen!”
– Lioni Rossouw
“Photogenius couple. They have converted playing to passion to professional operators. Well Done!”
– Stefan Boshoff
“Wow! Did a shoot with Kelnè Photography. These amazing people made me feel like a FHM model … excellent photographers! Thank you so much. I highly recommend this team for any fitness, couple or family shoots.”