Tag Archives: Wedding bells

Troudag: Zelda & Christiaan Nel, 6 April 2019

Troudag: Zelda & Christiaan Nel, 6 April 2019

Troudag Zelda & Christiaan Nel: Baie geluk weereens met jul troudag! Die Here het vandag Sy hemelse confetti oor jul uitgestrooi, roosblare vir liefde, vrede en geluk vir ewig en altyd! Zelda, jy het soos ‘n koningin gelyk en jou Christiaan het net so uniek en uitgevat gelyk. Julle straal van geluk!

Continue reading Troudag: Zelda & Christiaan Nel, 6 April 2019

Wedding photoshoot Vicky Fourie & André Grobler

Wedding photoshoot Vicky Fourie & André Grobler

30/03/2019

Jul mooi klein intieme seremonie by die rivier waar julle jul beloftes vir mekaar en voor God afgelê het, sal my lank bybly. Dit was so ‘n mooi treffende boodskap en seremonie Henk Burger! Weereens baie geluk, Mnr en Mev Grobler. Julle het ongelooflik mooi gelyk en behoorlik gestraal van geluk!

Continue reading Wedding photoshoot Vicky Fourie & André Grobler