Tag Archives: Canon 5D Mark iv

Troudag: Zelda & Christiaan Nel, 6 April 2019

Troudag: Zelda & Christiaan Nel, 6 April 2019

Troudag Zelda & Christiaan Nel: Baie geluk weereens met jul troudag! Die Here het vandag Sy hemelse confetti oor jul uitgestrooi, roosblare vir liefde, vrede en geluk vir ewig en altyd! Zelda, jy het soos ‘n koningin gelyk en jou Christiaan het net so uniek en uitgevat gelyk. Julle straal van geluk!

Continue reading Troudag: Zelda & Christiaan Nel, 6 April 2019

Wedding photoshoot Marelize & Marcel

Wedding photoshoot Marelize & Marcel 9 Maart 2019

Ons het die voorreg gehad om Marelize Du Toit & Marcel Doubell van Petrusburg se troue vandag vir ewig vas te lê by die pragtige Leopards & Lace in Bloemfontein. Weereens baie geluk met hierdie gelukkige dag! Mag dit die begin wees van baie geseënde en wonderlike jare saam.

Continue reading Wedding photoshoot Marelize & Marcel