Category Archives: Wedding
Dorè & Reynhardt Reyneke
Wedding Dorè & Reynhardt Reyneke, 25 September 2021
May you be truly blessed in your marriage. May you both see many happy years ahead. What a beautiful day for a wedding at Kings Haven! Dorè, you really are the most beautiful bride.
Chrismari & AJ Pottas
Wedding Chrismari & AJ Pottas, 4 September 2021
May you be truly blessed in your marriage. May you both see many happy years ahead.
Marelize & Sidney Venter
Wedding Marelize & Sidney Venter, 1 May 2021
Mag julle vir altyd so gelukkig saam wees! Julle het albei so stunning en stralend gelyk!
Danika & Matthew Fish
Wedding photoshoot Danika & Matthew Fish, 17 April 2021
May your love be strong and bright, may your life be filled with light and may all your dreams come true. Wishing you all the best in life for you two!
Louisa & Jacques van der Walt
Wedding Louisa & Jacques van der Walt, 27 March 2021
Ons is so bly vir julle, mag julle vir altyd so gelukkig saam wees!
Bern & Morné Sommer
Wedding day photo shoot: Bern & Morné Sommer
Venue: Memories 4 Ever, Bloemfontein
“Oh my word, ons foto’s is só mooi! Baie dankie! En weereens dankie dat julle ons so mooi gehelp het met alles.”
-Bern & Morné Sommer
Lee-Maree & Frans Grobler
Wedding Photoshoot Lee-Maree & Frans Grobler
Kelné Photography: Vreeslik baie dankie vir julle moeite en vir al die lag sessies, ons het dit sooo baie geniet… Julle is die beste, almal praat steeds van hoe goed jul is. Ons kan nie wag om die res van die foto’tjies te sien nie, ons weet sommer dit gaan amazing wees. ❤️ – Lee-Maree Grobler
Corné Joseph:
Ek moet vir jou en Kelvin bitter baie dankie sê – Julle het vir my en my vroutjie die mooiste dag gegee en al julle moeite is so gewaardeer! Baie baie dankie, julle is die beste, ons kon nie vir beter vra nie!
– Frans Grobler
Nadine & Roan Landman
Wedding Nadine & Roan Landman | 12 September 2020
Charné & Theo Schwartz
Wedding Photo Shoot: Charné & Theo Schwartz
“Corné en Kelvin laat jou vreeslik gemaklik en gerus voel al hou jy niks van foto’s neem nie. Julle het ons day ekstra spesiaal gemaak en ons preview foto’s is amazing. Beveel julle vir enige iemand aan. Dankie!!” – Charné Schwartz