Odendaal Familie Fotosessie | Kelné Photography

Odendaal Familie Fotosessie

Odendaal Familie Fotosessie, 27 Oktober 2018

Die Odendaal Familie is geseënd met sulke goeie gene. Amoré, jy kan bitter trots wees op hierdie twee seuns van jou en jy lyk soos hul sussie, beslis nie soos hul Ma nie. Baie dankie aan Roelof Schutte, Verkoopsman by Harley Davidson in Bloemfontein vir al jou hulp en moeite met die bike, helmets en baadjies!

#harleydreamcometrue
#familyphotography
#harleydavidsonphotos
#motherandsons
#bloemfonteinphotographers
#theharleylifestyledream