Category Archives: Functions

Elrita Hetzel’s 50th Birthday Party

Elrita Hetzel’s 50th Birthday Party 11 June 2019 @ Leopards & Lace

Mag jy al die geluk ontvang wat jou hart kan hanteer, al die glimlagte wat ‘n dag kan bring en al die seëninge wat ‘n leeftyd kan gee! Baie dankie dat ek en Kelvin deel kon wees van jou 50ste verjaarsdagvieringe en dit vir altyd vir julle kon vaslê op kamera! Michael, jy het die mooiste dag vir jou vrou gereel! Ek is seker sy sal dit vir ewig onthou! Die handmassering-pamperlang was so ‘n lekker verrassing vir almal! Die musiek, kleurvolle drankies, koeke en terte was ongelooflik!
Continue reading Elrita Hetzel’s 50th Birthday Party