Category Archives: Family

Wedding Anniversary Photoshoot, Lizandia & Eugene Smith

6 Year Wedding Anniversary Photoshoot, Lizandia & Eugene Smith

6 October 2018 Lizandia & Eugene Smith

Die lewe is soms een dolle gejaag dat mens vergeet om tyd te maak vir mekaar. Dit is so mooi om te sien dat na 6 jaar van getroude lewe jy nogsteeds straal van geluk Lizandia. Julle lyk super stunning! Ek glo julle het die regte resep en onthou daai tyd-maak-vir-mekaar-tyd. Mag julle altyd so gelukkig saam wees. Ek en Kelvin sien julle met julle 7 jaar Anniversary!

Continue reading Wedding Anniversary Photoshoot, Lizandia & Eugene Smith