Category Archives: Events

Chris-marie & Tiaan, Troudag ~The Willows, Bloemfontein

Chris-marie & Tiaan, Troudag ~The Willows, Bloemfontein ~ 9 Februarie 2019

Eenkeer in ‘n leeftyd vind jy iemand spesiaal wat nie net jou hart aanraak nie maar ook jou siel kom haal. Eenkeer in ‘n leeftyd ontdek jy daardie een wat nie bokant jou wil wees nie maar teenaan jou wil leun, iemand baie spesiaal by wie jy net jouself kan wees. Mag God jul huwelik baie seën Chris-marie Badenhorst & Tiaan Roux. Julle het ‘n sprokiestroue gehad met soveel pret! Jy het soos ‘n ware prinses gelyk!

Continue reading Chris-marie & Tiaan, Troudag ~The Willows, Bloemfontein

Baby Shower – Tammy van Aswegen se Ooievaarstee

Baby Shower – Tammy van Aswegen se Ooievaarstee. 1 Desember 2018


Baby Shower – Tammy van Aswegen 1 Desember 2018 Hierdie baby-shower partytjie was vol lekker lag, lekker eet en baba-goed. Die girls (van jonk tot oud) het worsbroodjies gemaak en net heerlik saam gekuier. Adele het die oulikste speletjies vir die gaste uitgedink en almal het soveel fun gehad!

#kelnephotography
#eventphotographers
#babyshowerphotos
#funfilledbabyshower